募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Beseringstyd

Beseringstyd

F. J. Labuschagne
0 / 4.0
0 comments
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?
Hy is diep in die moeilikheid. Feit is, hy speel lankal nie meer teen die ander spanne nie. Hy speel teen homself. Onder sy voete is die gras sag en groen.
Oorkant die veld verdof die beeld van die FNB Tuks-rugbystadion en die musiek, lag en gesels van die Varsity Cup toeskouers word stil.
Oor en oor herhaal hy dit in sy kop: red die Varsity Cup, red jouself.
Maar hy kan nie.
Uiteindelik! Letterkunde betree die rugbyveld. 'n Testostoroongedrewe roman geskryf deur iemand wat self die spel speel. Die menslikheid wat saam met die rugbyballe rondgegooi word, maak van hierdie teks meer as net 'n sportstorie. Leeskringe sal die hoofkarakter se groei geniet, sportliefhebbers sal al die gespierde aksie waardeer. Kortom, 'n heerlike teks wat ek met groeiende genot gelees het.
Izak de Vries
年:
2014
出版:
1st
出版社:
Naledi
语言:
afrikaans
页:
485
ISBN 10:
1920654593
ISBN 13:
9781920654597
文件:
PDF, 1.99 MB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2014
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词