Ella: Goue liefde

  • Main
  • Ella: Goue liefde

Ella: Goue liefde

Karmen Wiid
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?
ir Ella Coetsee is die lewe op die oomblik allesbehalwe ’n fees. Haar pa en ma is by ’n huwelikskamp en sy is na Timboektoe gepos. Timboektoe! Nou ja, nie heeltemal Midde-Afrika nie, maar weg van haar stadslewe voel ouma Vlooi en oupa Rupert se plaas naby Steynsrus vir haar soos die boendoes. Sy kry ’n knop op haar maag as sy daaraan dink dat haar pa en ma dalk gaan skei. As sy net selfoonontvangs gehad het, sou sy nie heeltemal so eensaam en verlore gevoel het nie.
Maar dan maak blondekop Deon Loodts sy verskyning. Die sestienjarige boerseun van die buurplaas lei gou Ella se aandag af van die donker wolk wat oor haar hang en die knop op haar maag wil-wil verjaag word deur vlinders van verliefdheid. By die twee plase se gedeelde begraafplaas ontdek hulle ’n regte Krugermuntstuk ... en ’n honderd jaar oue brief wat dit duidelik maak dat ten minste een moord al oor hierdie goue munt gepleeg is. Gou besef Ella en Deon dat iemand weer op soek is na die Krugermunt.
Karmen Wiid (19) is ’n topleerder aan Curro Roodeplaat. Storie-aande saam met haar ma het haar verbeelding reeds vroeg vleuels gegee. Vandag is sy ’n ywerige leser, skrywer en die jongste lid van haar skool se koerantredaksie. Karmen put inspirasie uit haar liefde vir die plaas en buitelewe. Sy wil nog baie boeke skryf, maar haar uiteindelik in Hollywood vestig as draaiboekskrywer, aktrise en regisseur.
年:
2019
出版社:
Carpe Diem Media
语言:
afrikaans
ISBN 10:
1432203142
ISBN 13:
9781432203146
文件:
EPUB, 127 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2019
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词